Edelweiss Air

Edelweiss Air
IATA ICAO Roepteken
WK EDW EDELWEISS
Gestig19 Oktober 1995[1]
Vlootgrootte7 (+1 op bestelling)
Bestemmings52[2]
HouermaatskappySwiss International Air Lines, Lufthansagroep
HoofkantoorKloten, Switserland
SleutelpersoneNick Grob (Stigter)
Bernd Bauer (H.U.B.)
Werknemers540
Webwerfedelweissair.com

Luafout in Module:Check_for_unknown_parameters op reël 93: attempt to call field '_warning' (a nil value)

Edelweiss Air AG is 'n Switserse lugredery wat bedryf word uit Zürich Lughawe. Die maatskappy se naam is afgelei van die Switserse amptelike nasionale blom, die "edelweiss",[3] wat ook geverf is op die vliegtuie. Die lugredery is 'n volfiliaal van Swiss International Air Lines en die Lufthansagroep. Sy hoofkantoor is in die Edelweiss Air Bedryfsentrum op die eiendom van die Zürich Lughawe.

  1. "Edelweiss Air op "www.planespotters.net"". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Februarie 2011. Besoek op 1 Desember 2014.
  2. "Edelweiss Air bestemmingslys". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Julie 2014. Besoek op 1 Desember 2014.
  3. Sien Duitse wiki-artikel by de:Alpen-Edelweiß

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne